AGN LISENSIE REGISTRASIE

7 Dec by Mnr Rian Geyer

1
Die aangehegde 2026 aansoekvorm saam met die atleet se geboorte sertifikaat moet kan by die Adminkantoor ingehandig word. Kostes is soos volg:
Ingeskrewe Wonderboom leeerders (Atlete) : Geen
Ander junior Atlete: R180
Senior atlete: R250